Jan Pierewiet
Back to Music
Jan Pierewiet cover

Aap

Jan Pierewiet

3:07 2026
Afrikaans Amapiano Gqom broken kick
Single
YouTube Coming soon to Spotify

Lyrics

Intro

(Broken kick pattern)

Verse 1

Jan Pierewiet, Jan Pierewiet

Staan stil, bra, staan stil

Jan Pierewiet, Jan Pierewiet

Die man kan nie staan stil

Drop
Verse 2

Gooi djou baadjie inne hoek

Gooi djou takkies inne hoek

Gooi djou phone ook daai kant

Hy jol sonder 'n plan

Instrumental Break
Chorus

Pierewiet! Pierewiet!

(Aweh!)

Staan stil!

(Hy kan nie!)

Pierewiet! Pierewiet!

(Aweh!)

Staan stil!

(Hy wil nie!)

Drop
Verse 3

Sy tannie roep hom van die stoep

Sy nenna sê kom eet

Maar Jan se voete het hul eie kop

Hy's alweer inne straat

Instrumental
Bridge

(Spoken, over the beat)

Elke aand dieselfde storie

Djy sê vir hom staan stil

Hy kyk vir djou

Hy lag vir djou

En hy dala weer sy ding

Chorus

Pierewiet! Pierewiet!

(Aweh!)

Staan stil!

(Hy kan nie!)

Pierewiet! Pierewiet!

(Aweh!)

Staan stil!

(Hy wil nie!)

Outro

Jan Pierewiet

Staan stil

(Nooit)

Watch the Video

Video thumbnail

About This Track

An Afrikaans amapiano and gqom reinterpretation of the classic volksliedjie. Jan Pierewiet can't stand still — broken kicks, call-and-response chorus, and pure Kaapse energy.

Single