Aap
Duisende sterre
Klein vuurtjies ver van mekaar
Bossies sing sag
Wind treur… wind treur
'n Wolkie so alleen
Verlang na sy reën
Verlang na sy reën
Klip hard die heuwels
Lank is die paaie
Klip hard die heuwels
Lank is die paaie-ee
Duisende sterre
Klein vuurtjies flonker sag
Bossies sing nog
Wind treur… wind treur
'n Wolkie so alleen
Verlang na sy reën
Verlang na sy reën
Klip hard die heuwels
Lank is die paaie
Klip hard die heuwels
Lank is die paaie-ee
Verlang… verlang…
Wind treur… treur…
Wolkie alleen…
Klip hard die heuwels
Lank is die paaie
Klip hard die heuwels
Lank is die paaie-ee
Verlang na reën… verlang na reën…
Klip hard… lank…
Wind treur… treur…
From the album
Krakend