Op die Kaapse vlaktes
Met die wind wat waai
Op 'n klip staan 'n blou malvablom
Ek ken haar al vir jare
'n Rare tipe ding
My malvablom
Jy sê my kop is in die wolke
Sê ek dwaal rond
Jy sê ek's in 'n droom
'n Droom
'n Droom
'n Droom
'n Droom
Jy sê my kop is in die wolke
Sê ek dwaal rond
Jy sê ek's in 'n droom
'n Droom
'n Droom
'n Droom
'n Droom
As die mense bymekaar is
Om die vuur sit
Vertel sy stories wat my verstand verbloem
Haar musiek is van die aarde
'n Rare tipe ding
My malvablom
Jy sê my kop is in die wolke
Sê ek dwaal rond
Jy sê ek's in 'n droom
'n Droom
'n Droom
'n Droom
'n Droom
Jy sê my kop is in die wolke
Sê ek dwaal rond
Jy sê ek's in 'n droom
'n Droom
'n Droom
'n Droom
'n Droom
From the album
Doringhout