Genade So Groot
Back to Music
Genade So Groot cover

Aap

Genade So Groot

2:25 2026
Afrikaans worship church music

Lyrics

Genade so onbeskryflik groot

het U aan my bewys

'n verlore seun, 'n wegloopkind

is weer in die Vader se huis

Ek was nie werd om kind te wees

wou self my pad reël

My lewe, kanse, tyd en geld

het ek nutteloos verspeel

Maar U sien ver, so oneindig ver

U sien my honger en dors

Toe ek kom en my skuld bely

druk U my teen U bors

Genade so onbeskryflik groot

daar is fees, ek is tuis

U Seun bring my verlore mens

weer terug na die Vader se huis

About This Track

"Genade So Groot" ("Grace So Great") tells the story of the prodigal son from the inside: a runaway child who wasted his chances, time and money, and comes home to find the Father already watching for him. Instead of judgement there is an embrace, a feast, and grace too great to describe.

Vrugteboom

From the album

Vrugteboom

1 My Herder 2 Ken Hom 3 Oop Arms 4 Genade So Groot 5 Wat Jou Hart Begeer 6 Vrugte 7 Klein Vy
Oop Arms Wat Jou Hart Begeer